Description:Die Voetsporespan het die epiese tog van Kaapstad tot by Kairo in twee bene aangedurf. Van die Kaap tot Kilimandjaro, het geeindig aan die voetheuwels van Afrika se hoogste berg. Die keer klim die manne tot op die kruin – die Uhurupiek, 5 895 meter bo seevlak – voor hul vierde viertrekreis deur Afrika werklik begin: in Tanzanie. In Oos-Afrika sluit Deo Magoye hom by die span aan, neem hulle om met pyl en boog te gaan jag saam met die Hadzabe, jagter-versamelaars aan die oewer van die Eyasimeer. Daarna word hande-viervoet geklim, teen Ol Doinyo L'Engai op tot in die hart van 'n aktiewe vulkaan. Buite seisoen is die span die enigste kampeerders in die Serengeti met sy oorvloed van wild – onder andere meer as 'n miljoen wildebeeste. Vandaar ry hulle na Ujiji waar Stanley en Livingstone ontmoet het, en toe om die Victoriameer na die oorsprong van die Nyl. In Kenia is die span na die Nakuru- en Turkanamere en die Chalbiwoestyn, en van daar noord, tot in Ethiopie. Die land is oorrompelend, kleurryk, indrukwekkend. Die Blou Nyl ontspring in die Tanameer, en by Khartoem in die Soedan kom die Blou- en Wit Nyl bymekaar. Hulle volg die Nyl verder, in die voetspore van die farao's, verby die piramides van Meroe, deur die Nubiese woestyn, oor die Nassermeer, verby Luxor, tot in die Egiptiese hoofstad, Kairo, en besoek die sfinks en piramides van Giza.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Van Kilimanjaro tot by Kairo: 'n Voetspore-reis. To get started finding Van Kilimanjaro tot by Kairo: 'n Voetspore-reis, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Die Voetsporespan het die epiese tog van Kaapstad tot by Kairo in twee bene aangedurf. Van die Kaap tot Kilimandjaro, het geeindig aan die voetheuwels van Afrika se hoogste berg. Die keer klim die manne tot op die kruin – die Uhurupiek, 5 895 meter bo seevlak – voor hul vierde viertrekreis deur Afrika werklik begin: in Tanzanie. In Oos-Afrika sluit Deo Magoye hom by die span aan, neem hulle om met pyl en boog te gaan jag saam met die Hadzabe, jagter-versamelaars aan die oewer van die Eyasimeer. Daarna word hande-viervoet geklim, teen Ol Doinyo L'Engai op tot in die hart van 'n aktiewe vulkaan. Buite seisoen is die span die enigste kampeerders in die Serengeti met sy oorvloed van wild – onder andere meer as 'n miljoen wildebeeste. Vandaar ry hulle na Ujiji waar Stanley en Livingstone ontmoet het, en toe om die Victoriameer na die oorsprong van die Nyl. In Kenia is die span na die Nakuru- en Turkanamere en die Chalbiwoestyn, en van daar noord, tot in Ethiopie. Die land is oorrompelend, kleurryk, indrukwekkend. Die Blou Nyl ontspring in die Tanameer, en by Khartoem in die Soedan kom die Blou- en Wit Nyl bymekaar. Hulle volg die Nyl verder, in die voetspore van die farao's, verby die piramides van Meroe, deur die Nubiese woestyn, oor die Nassermeer, verby Luxor, tot in die Egiptiese hoofstad, Kairo, en besoek die sfinks en piramides van Giza.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Van Kilimanjaro tot by Kairo: 'n Voetspore-reis. To get started finding Van Kilimanjaro tot by Kairo: 'n Voetspore-reis, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.