Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Moord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder (Afrikaans Edition)

Albert Blake
4.9/5 (17240 ratings)
Description:Wat gebeur met ’n man wat sy lewe elke dag in gevaar stel en later telling verloor van die aantal misdadigers wat hy al doodgeskiet het? As baasspeurder by die Wes-Randse Moord- en roofeenheid was Charles Miller betrokke by die meeste skietgevegte waarin misdadigers dood is. Die eenhede was beroemd en berug vir die wyses waarop hulle gewapende roof- en moordsake in die sewentiger- tot negentigerjare opgelos het. In die dae van sensasiewekkende bankrowe soos die Krugersdorpse tonnelbankroof, gesinsmoorde en passiemoorde wat die gemeenskap geruk het, is daar nie sagkens met misdadigers gewerk nie. Charles se storie is enersyds die verhaal van die Moord- en roofeenhede se hardhandige werkwyse. Dit is andersyds ook die verhaal van bloedbesmeerde moordtonele, smerige informante en die trauma waaraan speurders in die uitvoering van hul pligte blootgestel is. Oor die jare moes Charles talle kollegas aan die dood afgestaan. Die enigste ontlading is in brandewyn en Coke gevind. ’n Sielkundige beskryf wat polisielede aan die gang hou en wat in hul psiges gebeur wanneer hulle aan onmenslike trauma blootgestel word. ’n Ware verhaal van die donker kant van die samelewing en van wat dit kos om misdadigers aan die pen te laat ry.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Moord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder (Afrikaans Edition). To get started finding Moord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN
0624065146

Moord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder (Afrikaans Edition)

Albert Blake
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Wat gebeur met ’n man wat sy lewe elke dag in gevaar stel en later telling verloor van die aantal misdadigers wat hy al doodgeskiet het? As baasspeurder by die Wes-Randse Moord- en roofeenheid was Charles Miller betrokke by die meeste skietgevegte waarin misdadigers dood is. Die eenhede was beroemd en berug vir die wyses waarop hulle gewapende roof- en moordsake in die sewentiger- tot negentigerjare opgelos het. In die dae van sensasiewekkende bankrowe soos die Krugersdorpse tonnelbankroof, gesinsmoorde en passiemoorde wat die gemeenskap geruk het, is daar nie sagkens met misdadigers gewerk nie. Charles se storie is enersyds die verhaal van die Moord- en roofeenhede se hardhandige werkwyse. Dit is andersyds ook die verhaal van bloedbesmeerde moordtonele, smerige informante en die trauma waaraan speurders in die uitvoering van hul pligte blootgestel is. Oor die jare moes Charles talle kollegas aan die dood afgestaan. Die enigste ontlading is in brandewyn en Coke gevind. ’n Sielkundige beskryf wat polisielede aan die gang hou en wat in hul psiges gebeur wanneer hulle aan onmenslike trauma blootgestel word. ’n Ware verhaal van die donker kant van die samelewing en van wat dit kos om misdadigers aan die pen te laat ry.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Moord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder (Afrikaans Edition). To get started finding Moord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN
0624065146
loader