Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die tuiskoms

Sophia Kapp
4.9/5 (23297 ratings)
Description:Liz Aucamp het tien jaar gelede haar geboortedorp as banneling verlaat. Vandag is sy ’n onkoloog wat op die drumpel van ’n briljante akademiese loopbaan staan, maar omstandighede dwing haar terug Groblersdorp toe, waar die skindertonge maar te gretig wag om haar te verslind.In die stowwerige hitte van die Klein-Karoo moet sy weer vir Jans Gildenhuys in die oë kyk, die man wat haar jong liefde vertrap het, moet sy vir Magdel Aucamp en haar verbete snobisme trotseer, en moet sy haar man staan teen Herk Louw, die prokureur met die sardoniese glimlag en oniks oë, wat haar bloot op grond van skinderstories veroordeel en verwerp het.Algaande besef Liz dat Groblersdorp haar nodig het, miskien nog nodiger as al die pasiënte in Johannesburg se goedtoegeruste hospitaal, en dat daar vir haar ’n plek in die gemeenskap oopgegaan het wat net sy sal kan volstaan. Al wat sy nie weet nie, is of daar vir haar ’n plek in Herk Louw se hart is…Chanette Paul, LAPA se manuskripontwikkelaar sê van Die tuiskoms:“Hierdie manuskrip kan sy plek met trots inneem tussen die Maeve Binchey’s, Nora Robbertse en Jodi Picoults. En die lekkerste van alles is, dat Sophia dit regkry met ʼn hele nuwe stem van haar eie. Sy is nie ʼn Binchey of ʼn Roberts of ʼn Picoult nie. Sy is Sophia Kapp.“Ek het lanklaas so ʼn deurleefde, deernisvolle verhaal in enige taal gelees. Dis ʼn verhaal sonder foefies, sonder aansittery, sonder enige iets anders as deurwinterde menslikheid en ʼn oorkoepelende mededoë. En dit kry Sophia reg sonder om oorsentimenteel te raak, daarvan red haar heerlike skerpsinnige humor haar telkens.“Die verhaal het my laat beter voel oor myself, oor die mensdom en oor die lewe. Om dit reg te kry, inaggenome die verwoestende agtergrond van die karakters se lewens, is ʼn kragtoertjie.”We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die tuiskoms. To get started finding Die tuiskoms, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
478
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
LAPA
Release
2014
ISBN
0799367702

Die tuiskoms

Sophia Kapp
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Liz Aucamp het tien jaar gelede haar geboortedorp as banneling verlaat. Vandag is sy ’n onkoloog wat op die drumpel van ’n briljante akademiese loopbaan staan, maar omstandighede dwing haar terug Groblersdorp toe, waar die skindertonge maar te gretig wag om haar te verslind.In die stowwerige hitte van die Klein-Karoo moet sy weer vir Jans Gildenhuys in die oë kyk, die man wat haar jong liefde vertrap het, moet sy vir Magdel Aucamp en haar verbete snobisme trotseer, en moet sy haar man staan teen Herk Louw, die prokureur met die sardoniese glimlag en oniks oë, wat haar bloot op grond van skinderstories veroordeel en verwerp het.Algaande besef Liz dat Groblersdorp haar nodig het, miskien nog nodiger as al die pasiënte in Johannesburg se goedtoegeruste hospitaal, en dat daar vir haar ’n plek in die gemeenskap oopgegaan het wat net sy sal kan volstaan. Al wat sy nie weet nie, is of daar vir haar ’n plek in Herk Louw se hart is…Chanette Paul, LAPA se manuskripontwikkelaar sê van Die tuiskoms:“Hierdie manuskrip kan sy plek met trots inneem tussen die Maeve Binchey’s, Nora Robbertse en Jodi Picoults. En die lekkerste van alles is, dat Sophia dit regkry met ʼn hele nuwe stem van haar eie. Sy is nie ʼn Binchey of ʼn Roberts of ʼn Picoult nie. Sy is Sophia Kapp.“Ek het lanklaas so ʼn deurleefde, deernisvolle verhaal in enige taal gelees. Dis ʼn verhaal sonder foefies, sonder aansittery, sonder enige iets anders as deurwinterde menslikheid en ʼn oorkoepelende mededoë. En dit kry Sophia reg sonder om oorsentimenteel te raak, daarvan red haar heerlike skerpsinnige humor haar telkens.“Die verhaal het my laat beter voel oor myself, oor die mensdom en oor die lewe. Om dit reg te kry, inaggenome die verwoestende agtergrond van die karakters se lewens, is ʼn kragtoertjie.”We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die tuiskoms. To get started finding Die tuiskoms, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
478
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
LAPA
Release
2014
ISBN
0799367702
loader