Description:Wonder jy wat het van gesag en dissipline geword? HIER IS DIÉ ANTWOORD!JY KAN ONTDEK ...• hoeveel gesag gesond is• wat gesonde gesag vandag beteken• hoe ons as ouers gesag verloor het en hoe om dit stap vir stap te herbou• wat jou gesagstyl is en hoe dit jou kinders sal vorm• hoe om jou gesagstyl te “skuif” as jy agterkom dat jy te toegeeflik of te streng is• hoe om manipulasie stop te sitDaar is oral kortpaaie, oulike dissiplinefoefies en ouerskapwenke wat ons kinders onder ons beheer kan hou. In KWEEK GESONDE GESAG ontdek jy egter die effens langer pad wat jou verby beheer neem na iets veel kosbaarder: lewenslange invloed in jou kinders se lewens.Hettie Brittz is die skrywer van die blitsverkoper Kweek kinders met karakter. Sy is getroud met Louis en hulle het drie kinders. Sy het aanvanklik as spraakterapeut en later as stigter van ’n opvoedkundige opheffingsprojek in Proklamasieheuwel intensief met jong kinders en hulle ouers gewerk teen die agtergrond van verwaarlosing, leerprobleme en gedragsprobleme. Haar passie vir kinderopvoeding het uitgeloop op gereelde radiopraatjies en ouerskapkursusse (Immergroen Ouerskap) landswyd en ook in die VSA.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Kweek kinders deur gesonde gesag. To get started finding Kweek kinders deur gesonde gesag, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Wonder jy wat het van gesag en dissipline geword? HIER IS DIÉ ANTWOORD!JY KAN ONTDEK ...• hoeveel gesag gesond is• wat gesonde gesag vandag beteken• hoe ons as ouers gesag verloor het en hoe om dit stap vir stap te herbou• wat jou gesagstyl is en hoe dit jou kinders sal vorm• hoe om jou gesagstyl te “skuif” as jy agterkom dat jy te toegeeflik of te streng is• hoe om manipulasie stop te sitDaar is oral kortpaaie, oulike dissiplinefoefies en ouerskapwenke wat ons kinders onder ons beheer kan hou. In KWEEK GESONDE GESAG ontdek jy egter die effens langer pad wat jou verby beheer neem na iets veel kosbaarder: lewenslange invloed in jou kinders se lewens.Hettie Brittz is die skrywer van die blitsverkoper Kweek kinders met karakter. Sy is getroud met Louis en hulle het drie kinders. Sy het aanvanklik as spraakterapeut en later as stigter van ’n opvoedkundige opheffingsprojek in Proklamasieheuwel intensief met jong kinders en hulle ouers gewerk teen die agtergrond van verwaarlosing, leerprobleme en gedragsprobleme. Haar passie vir kinderopvoeding het uitgeloop op gereelde radiopraatjies en ouerskapkursusse (Immergroen Ouerskap) landswyd en ook in die VSA.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Kweek kinders deur gesonde gesag. To get started finding Kweek kinders deur gesonde gesag, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.