Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Brug van die esels

Dalene Matthee
4.9/5 (22208 ratings)
Description:Vir Araminta Rossouw het diamante ´n magiese aantrekkingskrag: nie vasgeklamp in ringe of in koningskrone en septers nie, maar ongeslyp en vry in die palm van haar hand, in die holtes van haar African violet se blare, of op haar vensterbank waar hulle met die berg kan gesels. Diamante is klein klippies, heilig, waarin oerlig gebêre is. En hulle straal iets uit: as sy hulle vashou, weet sy of hulle gelukkig is of nie.Om mense uit ´n geldelike verknorsing te help, gaan verkoop sy vir hulle diamante in ´n krotterige Kaapse buurt, en daarmee gaan ´n kortpad na vryheid vir haar oop. Sy wat as wit kind van Afrika verwerp voel, en gedoem tot ´n ewige struggle; wat wil padgee na ´n land waar dit moontlik is om gewoon te leef sonder skuldgevoel, en by geluk uit te kom.Dit was toe sy op universiteit in die geskiedenis van die Afrikanervolk gaan delf het om haarself te probeer vind dat sy op ´n barsie afgekom het wat deur alles loop en waarvan iemand haar ooit gesê het nie. ´n Bars wat al groter word, en wat almal en alles aantas.Nou sien sy geen keuse nie: sy moet self op dié bars langs loop. Want as eiendomsagent sal sy nog baie kommissie moet verdien om vlerke te kan hê vir wegvlieg, maar diamante bied ´n vinnige ontsnaproete. Gevaarlik, maar onweerstaanbaar.Só begin ´n spel met die fassinerende blink klippies wat haar in ´n krisis laat beland wat sy met haar noukeurige berekenings nie kan voorsien nie. En wanneer alles verlore lyk, kom Koos Malharbe as prokureur in haar lewe. Hy wat genoeg gesien het om te weet dat dit ´n mens nie baat om ´n brug bo-oor die waarheid te probeer bou nie.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Brug van die esels. To get started finding Brug van die esels, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Tafelberg
Release
1992
ISBN
0624031586

Brug van die esels

Dalene Matthee
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Vir Araminta Rossouw het diamante ´n magiese aantrekkingskrag: nie vasgeklamp in ringe of in koningskrone en septers nie, maar ongeslyp en vry in die palm van haar hand, in die holtes van haar African violet se blare, of op haar vensterbank waar hulle met die berg kan gesels. Diamante is klein klippies, heilig, waarin oerlig gebêre is. En hulle straal iets uit: as sy hulle vashou, weet sy of hulle gelukkig is of nie.Om mense uit ´n geldelike verknorsing te help, gaan verkoop sy vir hulle diamante in ´n krotterige Kaapse buurt, en daarmee gaan ´n kortpad na vryheid vir haar oop. Sy wat as wit kind van Afrika verwerp voel, en gedoem tot ´n ewige struggle; wat wil padgee na ´n land waar dit moontlik is om gewoon te leef sonder skuldgevoel, en by geluk uit te kom.Dit was toe sy op universiteit in die geskiedenis van die Afrikanervolk gaan delf het om haarself te probeer vind dat sy op ´n barsie afgekom het wat deur alles loop en waarvan iemand haar ooit gesê het nie. ´n Bars wat al groter word, en wat almal en alles aantas.Nou sien sy geen keuse nie: sy moet self op dié bars langs loop. Want as eiendomsagent sal sy nog baie kommissie moet verdien om vlerke te kan hê vir wegvlieg, maar diamante bied ´n vinnige ontsnaproete. Gevaarlik, maar onweerstaanbaar.Só begin ´n spel met die fassinerende blink klippies wat haar in ´n krisis laat beland wat sy met haar noukeurige berekenings nie kan voorsien nie. En wanneer alles verlore lyk, kom Koos Malharbe as prokureur in haar lewe. Hy wat genoeg gesien het om te weet dat dit ´n mens nie baat om ´n brug bo-oor die waarheid te probeer bou nie.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Brug van die esels. To get started finding Brug van die esels, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Tafelberg
Release
1992
ISBN
0624031586
loader