Description:Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Soutchinees. ‘n Ryke verskeidenheid karakters bevolk die verhaal, van die KLM-lugwaardin Jenny May tot die Chinees matriarg ouma Voetjies in Amsterdam en die blinde siener ouma Ogies in die Oos-Kaapse Karoo. Van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die enigmatiese, naamlose Sy…Die wêreld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breed opgesette vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die wêreld van Charlie Oeng. To get started finding Die wêreld van Charlie Oeng, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Soutchinees. ‘n Ryke verskeidenheid karakters bevolk die verhaal, van die KLM-lugwaardin Jenny May tot die Chinees matriarg ouma Voetjies in Amsterdam en die blinde siener ouma Ogies in die Oos-Kaapse Karoo. Van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die enigmatiese, naamlose Sy…Die wêreld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breed opgesette vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die wêreld van Charlie Oeng. To get started finding Die wêreld van Charlie Oeng, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.