Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Op 'n plaas in Afrika

Helena Gunter
4.9/5 (21118 ratings)
Description:Die stories in hierdie bundel wissel van die eerste seksuele gewaarwording van 'n kind tot die middeljarige vrou wat agterkom haar man het 'n affair, van 'n vrou se ontstemmende herinneringstog na haar jeug op 'n plaas tot die eietydse gegewe van post-apartheid Suid-Afrika waar plaasmoorde 'n werklikheid is.Die meeste verhale bied 'n spanning tussen die plaas as plek van vertroosting en toe-eiening, en die lewensdramas wat hulle daar of daarbuite afspeel. Daar word gesuggereer dat onder die oënskynlike idilliese lewe op 'n plaas in Afrika, onheil ook altyd teenwoordig is. Die plasing van gegewe en karakters in 'n bepaalde segment van die samelewing, met onderspeelde kommentaar daarop, het 'n ryk geskakeerde tekstuur tot gevolg.Wat die skrywer onder meer in hierdie boeiende verhale regkry, is om menslike drama wat so dikwels versluier is in 'n meer geslote samelewing, sonder melodrama en melancholie oop te skryf.Helena Gunter het op 'n Rûensplaas naby die mond van die Breërivier grootgeword en skoolgegaan in Heidelberg (Suid–Kaap). Na haar studies was sy baie jare lank 'n ondewyser in die Strand, Bellville en Stellenbosch. Hierdie is haar eerste boek. (rugteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Op 'n plaas in Afrika. To get started finding Op 'n plaas in Afrika, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Human & Rousseau
Release
ISBN
0798148381

Op 'n plaas in Afrika

Helena Gunter
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Die stories in hierdie bundel wissel van die eerste seksuele gewaarwording van 'n kind tot die middeljarige vrou wat agterkom haar man het 'n affair, van 'n vrou se ontstemmende herinneringstog na haar jeug op 'n plaas tot die eietydse gegewe van post-apartheid Suid-Afrika waar plaasmoorde 'n werklikheid is.Die meeste verhale bied 'n spanning tussen die plaas as plek van vertroosting en toe-eiening, en die lewensdramas wat hulle daar of daarbuite afspeel. Daar word gesuggereer dat onder die oënskynlike idilliese lewe op 'n plaas in Afrika, onheil ook altyd teenwoordig is. Die plasing van gegewe en karakters in 'n bepaalde segment van die samelewing, met onderspeelde kommentaar daarop, het 'n ryk geskakeerde tekstuur tot gevolg.Wat die skrywer onder meer in hierdie boeiende verhale regkry, is om menslike drama wat so dikwels versluier is in 'n meer geslote samelewing, sonder melodrama en melancholie oop te skryf.Helena Gunter het op 'n Rûensplaas naby die mond van die Breërivier grootgeword en skoolgegaan in Heidelberg (Suid–Kaap). Na haar studies was sy baie jare lank 'n ondewyser in die Strand, Bellville en Stellenbosch. Hierdie is haar eerste boek. (rugteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Op 'n plaas in Afrika. To get started finding Op 'n plaas in Afrika, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Human & Rousseau
Release
ISBN
0798148381
loader