Description:Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaanstaan en verlief raak, dodelik.Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In ’n land waar kontrakmoordetoenemend die gang van sake bepaal, begin hy sy dienste beskikbaar stel aan diegene wat van ’nlastigheid ontslae wil raak. ’n Tsoenami van moorde volg. Liefde het tog niks daarmee te doennie, het hy gedink. Totdat dinge skeefloop en Tes Mallet vermoor word. Deur wie? Hoekom?Wat wel seker is, is dat die Sluiper hulle gaan kry. Bloed sál vloei.Die Onaantasbares is hulle wat glo hulle is onkwesbaar. Elkeen dink hy’s Superman. Almal islief vir hom en lood penetreer hom nie. Hy dink mespunte breek teen sy groot hart. Hy oorweegnie die moontlikheid dat hy nie die oggendson sal sien nie. Of dat die Sluiper reeds in syhuis is nie. Een oomblik sien hy sy makkers op kanaal 404 in ’n optog êrens, hy gryp die afstandbeheer,roep sy vrou, verstel die volume, knak ’n bier op die revolution, en bloei dan dood deur’n klein gaatjie agter in sy skedel.Aksiebelaai, volwasse en brutaal, maar altyd besinnend. Met Die Onaantasbares betreeHofmeyr die skaduwêreld van huurmoord en misdaad. Van verraad en boetedoening. Watelders moontlik vergesog is, is hier ’n gegewe – heel waarskynlik terwyl jy hier lees, want dieSluiper is aan’t beweeg. Sonder kontrak.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Onaantasbares. To get started finding Die Onaantasbares, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaanstaan en verlief raak, dodelik.Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In ’n land waar kontrakmoordetoenemend die gang van sake bepaal, begin hy sy dienste beskikbaar stel aan diegene wat van ’nlastigheid ontslae wil raak. ’n Tsoenami van moorde volg. Liefde het tog niks daarmee te doennie, het hy gedink. Totdat dinge skeefloop en Tes Mallet vermoor word. Deur wie? Hoekom?Wat wel seker is, is dat die Sluiper hulle gaan kry. Bloed sál vloei.Die Onaantasbares is hulle wat glo hulle is onkwesbaar. Elkeen dink hy’s Superman. Almal islief vir hom en lood penetreer hom nie. Hy dink mespunte breek teen sy groot hart. Hy oorweegnie die moontlikheid dat hy nie die oggendson sal sien nie. Of dat die Sluiper reeds in syhuis is nie. Een oomblik sien hy sy makkers op kanaal 404 in ’n optog êrens, hy gryp die afstandbeheer,roep sy vrou, verstel die volume, knak ’n bier op die revolution, en bloei dan dood deur’n klein gaatjie agter in sy skedel.Aksiebelaai, volwasse en brutaal, maar altyd besinnend. Met Die Onaantasbares betreeHofmeyr die skaduwêreld van huurmoord en misdaad. Van verraad en boetedoening. Watelders moontlik vergesog is, is hier ’n gegewe – heel waarskynlik terwyl jy hier lees, want dieSluiper is aan’t beweeg. Sonder kontrak.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Onaantasbares. To get started finding Die Onaantasbares, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.