Description:In die tweede verhaal uit die pen van Meiring Fouche het die Vreemdelegioen weereens te doen met El Karima, blanke vorstin van die Doelak volk. Sy het nog nie haar vernedering vergeet wat die lang, blonde Suid-Afrikaner met die naam van Teuns Stegmann, haar ses maande gelede aangedoen het nie. Hy het toe nie net haar liefde verraai nie, maar so byna ook haar hele volk uitgeroei.Op een van hulle roetine patrollies in die warm Sahara sand, ontdek sersant Vermeer en sy manskappe twee dooie perde in die Sahara woestyn, wat deur vroue gery was. Groot is hulle skok toe hulle agterkom dat een van die vroue, die vrou is van kolonel Le Clerq, bevelvoerder van Dini Salam.Kort daarna daag daar ’n sjeik op by die fort en eis dat Teuns Stegmann saam met hom moet teruggaan na Doetra, die vesting van El Karima se Doelaks. In ruil sal sy dan kolonel Le Clerq se vrou vrylaat. Le Clerq weier egter die versoek en dit noodsaak Teuns Stegmann om teen sy bevoelvoerder se wens, saam met die Arabier te ontsnap uit die fort.In Doetra kom Teuns gou agter dat El Karima al haar beloftes verbreek, toe hy nie haar liefde vir hom wil beantwoord nie. Selfs nie eens toe hy die kolonel se vrou se vryheid probeer verkry, deur kaalhand met ’n reus te veg nie. El Karima besluit toe om vir Teuns en die Franse vrou van kolonel Le Clerq in Dini Salam te gaan doodmaak, deur hulle met twee perde te laat verskeur, maar dit weet die bevelvoerders van Dini Salam nie.Hulp kom egter uit ’n onverwagte oord wat hulle meedeel van El Karima se planne. Sy versoek dat die hele garnisoen van Dini Salam die fort ongewapend moet verlaat en dan eers sal sy die Franse vrou van kolonel Le Clerq vrylaat. Kaptein D’Arlan, die Houdini van die woestyn, het sy hande behoorlik vol om die manskappe en die gevangenes te probeer bevry. Asof dit nie genoeg is nie, doen kolonel Le Clerq iets wat almal die skok van hul lewens gee...We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Spore na die Dood. To get started finding Spore na die Dood, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: In die tweede verhaal uit die pen van Meiring Fouche het die Vreemdelegioen weereens te doen met El Karima, blanke vorstin van die Doelak volk. Sy het nog nie haar vernedering vergeet wat die lang, blonde Suid-Afrikaner met die naam van Teuns Stegmann, haar ses maande gelede aangedoen het nie. Hy het toe nie net haar liefde verraai nie, maar so byna ook haar hele volk uitgeroei.Op een van hulle roetine patrollies in die warm Sahara sand, ontdek sersant Vermeer en sy manskappe twee dooie perde in die Sahara woestyn, wat deur vroue gery was. Groot is hulle skok toe hulle agterkom dat een van die vroue, die vrou is van kolonel Le Clerq, bevelvoerder van Dini Salam.Kort daarna daag daar ’n sjeik op by die fort en eis dat Teuns Stegmann saam met hom moet teruggaan na Doetra, die vesting van El Karima se Doelaks. In ruil sal sy dan kolonel Le Clerq se vrou vrylaat. Le Clerq weier egter die versoek en dit noodsaak Teuns Stegmann om teen sy bevoelvoerder se wens, saam met die Arabier te ontsnap uit die fort.In Doetra kom Teuns gou agter dat El Karima al haar beloftes verbreek, toe hy nie haar liefde vir hom wil beantwoord nie. Selfs nie eens toe hy die kolonel se vrou se vryheid probeer verkry, deur kaalhand met ’n reus te veg nie. El Karima besluit toe om vir Teuns en die Franse vrou van kolonel Le Clerq in Dini Salam te gaan doodmaak, deur hulle met twee perde te laat verskeur, maar dit weet die bevelvoerders van Dini Salam nie.Hulp kom egter uit ’n onverwagte oord wat hulle meedeel van El Karima se planne. Sy versoek dat die hele garnisoen van Dini Salam die fort ongewapend moet verlaat en dan eers sal sy die Franse vrou van kolonel Le Clerq vrylaat. Kaptein D’Arlan, die Houdini van die woestyn, het sy hande behoorlik vol om die manskappe en die gevangenes te probeer bevry. Asof dit nie genoeg is nie, doen kolonel Le Clerq iets wat almal die skok van hul lewens gee...We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Spore na die Dood. To get started finding Spore na die Dood, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.