Description:Trouvrou is vir die moderne vrou met ’n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae - ’n vrou wat ewe tuis agter die kospotte as haar skootrekenaar is. Trouvrou koester die onthoutye van Ouma se plaas waar die kraai van die haan haar wekker is; die reuk van krummelpap haar wakker kielie; die fluit van die koffiepot haar nader roep - met die trommel beskuit wat staan en wag. Sy het raakvathande wat koeksisters vleg, fyn hekeltafeldoeke sagkens dek. Teen sonsak drink sy n koppie tee uit duursame porselein, terwyl die draadloos in die agtergrond blêr …Trouvrou verlang na haar heldin-ma se dorpskombuis. Sy sien nog die meelwolk soos haar ma werskaf en sy rúík die kaneel. Haar hart trek huis toe, veral op koue wintersdae … Bakke vol kerrie en koekstruif staan reg vir die kerkbasaar. Dis ook hier waar Pa se springbok in biltong en droëwors verander. Padkospakkies met koue hoenderboudjies en gekookte eiers staan reg vir die langpad. Na Noot vir Noot, ’n laataandkuier om die kombuistafel met ’n beker koffie en Ma se sjokeladekoek. Maar jy, Trouvrou, is jou eie mens. Jy leef ’n kitsbestaan en Wi-Fi is jou suurstof. Jou kombuis is klein en jou tafel pas skaars in. Het jy maar notas by Ouma en Moeks gevat; die pad na ’n man se hart loop immers deur sy maag! Jy leef in ’n wéreld van wegneemetes, mikrogolfdisse en papierplekmatjies. Jy is lief vir reis, uitgaan … Jy weet jou moderne leefstyl bring sy eie mooi. Dis egter tyd om gister en vandag te verenig - om vroeëre dae opnuut in die kombuis te laat voortleef. Met Trouvrou wil ek jou op reis neem van toe na nou. Ek wys jou die beste van drie wêrelde …Ouma se Plaaskombuis, Mamma se Dorpshuis en Sussie se FlatWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Trouvrou. To get started finding Trouvrou, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Trouvrou is vir die moderne vrou met ’n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae - ’n vrou wat ewe tuis agter die kospotte as haar skootrekenaar is. Trouvrou koester die onthoutye van Ouma se plaas waar die kraai van die haan haar wekker is; die reuk van krummelpap haar wakker kielie; die fluit van die koffiepot haar nader roep - met die trommel beskuit wat staan en wag. Sy het raakvathande wat koeksisters vleg, fyn hekeltafeldoeke sagkens dek. Teen sonsak drink sy n koppie tee uit duursame porselein, terwyl die draadloos in die agtergrond blêr …Trouvrou verlang na haar heldin-ma se dorpskombuis. Sy sien nog die meelwolk soos haar ma werskaf en sy rúík die kaneel. Haar hart trek huis toe, veral op koue wintersdae … Bakke vol kerrie en koekstruif staan reg vir die kerkbasaar. Dis ook hier waar Pa se springbok in biltong en droëwors verander. Padkospakkies met koue hoenderboudjies en gekookte eiers staan reg vir die langpad. Na Noot vir Noot, ’n laataandkuier om die kombuistafel met ’n beker koffie en Ma se sjokeladekoek. Maar jy, Trouvrou, is jou eie mens. Jy leef ’n kitsbestaan en Wi-Fi is jou suurstof. Jou kombuis is klein en jou tafel pas skaars in. Het jy maar notas by Ouma en Moeks gevat; die pad na ’n man se hart loop immers deur sy maag! Jy leef in ’n wéreld van wegneemetes, mikrogolfdisse en papierplekmatjies. Jy is lief vir reis, uitgaan … Jy weet jou moderne leefstyl bring sy eie mooi. Dis egter tyd om gister en vandag te verenig - om vroeëre dae opnuut in die kombuis te laat voortleef. Met Trouvrou wil ek jou op reis neem van toe na nou. Ek wys jou die beste van drie wêrelde …Ouma se Plaaskombuis, Mamma se Dorpshuis en Sussie se FlatWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Trouvrou. To get started finding Trouvrou, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.