Description:Ilizabith, Pascale, Talitha en Yasmine: Vier vroue se paaie kruis; elkeen moet besluit of sy bereid is om te doen wat God van haar vra.Ilizabith vrees vir haar lewe. Die man wat haar ontvoer en sy vrou gemaak het is onvoorspelbaar en boos. Sy paai hom en bly onderdanig. Tot twee vroue eendag aan haar deur klop, twee onverskrokke vroue wat die verloop van haar lewe omverwerp.In Libanon probeer Pascale haar roeping uitleef soos sy dit verstaan, maar sal haar ouers dit kan insien? In Pretoria is Talitha en Yasmine saam op skool, maar hulle wêrelde verskil hemelsbreed. Talitha veg vreesloos vir wat reg is, terwyl Yasmine net probeer oorleef en nooit voel of sy behoort nie. Met Die seders van Libanon neem aktrise en skrywer Adriana Faling ons op 'n ontdekkingsreis deur die werklikheid van die verolgde kerk. Vlugtelingkampe en mensehandel maak deel uit van die ongenaakbare wêreld waarin vier vroue lewensbelangrike besluite moet neem.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die seders van Libanon (Afrikaans Edition). To get started finding Die seders van Libanon (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Ilizabith, Pascale, Talitha en Yasmine: Vier vroue se paaie kruis; elkeen moet besluit of sy bereid is om te doen wat God van haar vra.Ilizabith vrees vir haar lewe. Die man wat haar ontvoer en sy vrou gemaak het is onvoorspelbaar en boos. Sy paai hom en bly onderdanig. Tot twee vroue eendag aan haar deur klop, twee onverskrokke vroue wat die verloop van haar lewe omverwerp.In Libanon probeer Pascale haar roeping uitleef soos sy dit verstaan, maar sal haar ouers dit kan insien? In Pretoria is Talitha en Yasmine saam op skool, maar hulle wêrelde verskil hemelsbreed. Talitha veg vreesloos vir wat reg is, terwyl Yasmine net probeer oorleef en nooit voel of sy behoort nie. Met Die seders van Libanon neem aktrise en skrywer Adriana Faling ons op 'n ontdekkingsreis deur die werklikheid van die verolgde kerk. Vlugtelingkampe en mensehandel maak deel uit van die ongenaakbare wêreld waarin vier vroue lewensbelangrike besluite moet neem.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die seders van Libanon (Afrikaans Edition). To get started finding Die seders van Libanon (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.