Description:Die Beukes familie moes noodgedwonge na Conrad se dood hulle gerieflike huis op Grootdraai verruil vir ’n vierhoutjiedooshuisie op die buurdorp. Engela sou enige iets doen om van die sukkelbestaan te ontsnap. Uitkoms om die stof van Arondshoop se strate van haar voete af te skud, kom kort na haar matriekeksamen toe sy ’n pos kry as geselskapdame.Sy raak gou tuis in die welgestelde Bianca Volschenk se groot huis op die dorp waar hulle voorheen gewoon het. Sy leer baie vinnig dat Bianca ’n vrou is met ’n groot hart. Engela word teensinnig betrek by haar liefdadigheidswerk, maar later geniet sy dit om te help met die daaglikse kospakkies wat afgelewer word en ontwikkel self ook ’n sagte plekkie vir die mense.Engela ontdek ’n paar rondloper katte in die parkie. Sy sluip elk dag weg na die gevaarlike, omheinde parkie om die katte kos te gee, sonder dat Bianca daarvan weet. Dis toe een van die klein katjies haar huis toe volg, wat die motorfietsman haar byna onderstebo ry.Nadat Stefan haar een Sondagmiddag in ’n storm uit die parkie kom red, kom sy agter dat dit Bianca se buurman is oor wie almal so ’n bohaai maak. Dis dieselfde buurman se vye wat haar ’n keer of wat in die verleentheid laat beland. Sy kom ook agter dat die man met die groot motorfiets haar hart onbedaarlik laat klop, veral toe hy sê dat hy haar hart gaan verower.Net toe Engela dink sy het haar droomman ontmoet, verdwyn Stefan maande lank om in die boendoes te gaan werk. Maar Engela is jonk en onskuldig Terwyl sy hoopvol wag dat hy terugkom, sien sy ’n koerantfoto van hom en ’n mooi rooikopvrou wat lyk of sy aan hom vasgegom is. Boonop maak Stefan net daarna sy opwagting by Bianca se verjaarsdagpartytjie met ’n blonde metgesel. Hoe kon sy haar so met hom misgis het? Stefan stel duidelik nie belang in onervare meisietjies soos sy nie.Die naweek van Bianca se vyftigste verjaarsdagpartytjie is egter vol verassings, wat Engela en haar familie se hele lewe verander.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Liefdesvrug uit die Paradys. To get started finding Liefdesvrug uit die Paradys, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Die Beukes familie moes noodgedwonge na Conrad se dood hulle gerieflike huis op Grootdraai verruil vir ’n vierhoutjiedooshuisie op die buurdorp. Engela sou enige iets doen om van die sukkelbestaan te ontsnap. Uitkoms om die stof van Arondshoop se strate van haar voete af te skud, kom kort na haar matriekeksamen toe sy ’n pos kry as geselskapdame.Sy raak gou tuis in die welgestelde Bianca Volschenk se groot huis op die dorp waar hulle voorheen gewoon het. Sy leer baie vinnig dat Bianca ’n vrou is met ’n groot hart. Engela word teensinnig betrek by haar liefdadigheidswerk, maar later geniet sy dit om te help met die daaglikse kospakkies wat afgelewer word en ontwikkel self ook ’n sagte plekkie vir die mense.Engela ontdek ’n paar rondloper katte in die parkie. Sy sluip elk dag weg na die gevaarlike, omheinde parkie om die katte kos te gee, sonder dat Bianca daarvan weet. Dis toe een van die klein katjies haar huis toe volg, wat die motorfietsman haar byna onderstebo ry.Nadat Stefan haar een Sondagmiddag in ’n storm uit die parkie kom red, kom sy agter dat dit Bianca se buurman is oor wie almal so ’n bohaai maak. Dis dieselfde buurman se vye wat haar ’n keer of wat in die verleentheid laat beland. Sy kom ook agter dat die man met die groot motorfiets haar hart onbedaarlik laat klop, veral toe hy sê dat hy haar hart gaan verower.Net toe Engela dink sy het haar droomman ontmoet, verdwyn Stefan maande lank om in die boendoes te gaan werk. Maar Engela is jonk en onskuldig Terwyl sy hoopvol wag dat hy terugkom, sien sy ’n koerantfoto van hom en ’n mooi rooikopvrou wat lyk of sy aan hom vasgegom is. Boonop maak Stefan net daarna sy opwagting by Bianca se verjaarsdagpartytjie met ’n blonde metgesel. Hoe kon sy haar so met hom misgis het? Stefan stel duidelik nie belang in onervare meisietjies soos sy nie.Die naweek van Bianca se vyftigste verjaarsdagpartytjie is egter vol verassings, wat Engela en haar familie se hele lewe verander.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Liefdesvrug uit die Paradys. To get started finding Liefdesvrug uit die Paradys, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.