Description:Dit voel asof Thomas se lippe uiteindelik hul regte doel ontdek het … om Ella s’n te soen.Thomas en Ella se wêrelde is ligjare van mekaar verwyder. Sy lewe in ’n wêreld van chauffeurs en rooi tapyte, satyn en pêrels. Hy is die bywoner in die buitekamer. Die ou wat die perfekte meisie rondry; nié die ou wat haar kry nie. Maar binne net ses weke kan baie dinge verander …Ella van der Spuy kan ’n klein entjie die toekoms in sien – ’n talent wat sy wens sy nié gehad het nie. Boonop is sy ’n ietwat rare verskynsel: ’n rykmanskind wat geen waarde aan geld heg nie. Toe sy aan die einde van haar graadelfjaar vir Thomas Edeling ontmoet, verander haar lewe ingrypend. Thomas het ’n passie vir motorfietse. Ella wil modeontwerp in Milaan gaan studeer. Thomas woon saam met sy familie op ’n kleinhoewe. Ella het amper nie familie nie. Om die waarheid te sê, is Thomas alles wat Ella nie is nie. Tog is daar onmiddellik ’n vonk tussen hulle. En die gebeure wat in die ses weke na hul ontmoeting afspeel, kon selfs Ella met haar derde oog nie voorspel het nie. Hierdie besonderse jeugroman, vertel deur beide Ella en Thomas se perspektiewe, is ’n humoristiese en aangrypende verhaal oor ’n sommerromanse tussen twee jongmense wat uit verskillende wêrelde kom.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die 6 weke van Thomas & Ella. To get started finding Die 6 weke van Thomas & Ella, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Dit voel asof Thomas se lippe uiteindelik hul regte doel ontdek het … om Ella s’n te soen.Thomas en Ella se wêrelde is ligjare van mekaar verwyder. Sy lewe in ’n wêreld van chauffeurs en rooi tapyte, satyn en pêrels. Hy is die bywoner in die buitekamer. Die ou wat die perfekte meisie rondry; nié die ou wat haar kry nie. Maar binne net ses weke kan baie dinge verander …Ella van der Spuy kan ’n klein entjie die toekoms in sien – ’n talent wat sy wens sy nié gehad het nie. Boonop is sy ’n ietwat rare verskynsel: ’n rykmanskind wat geen waarde aan geld heg nie. Toe sy aan die einde van haar graadelfjaar vir Thomas Edeling ontmoet, verander haar lewe ingrypend. Thomas het ’n passie vir motorfietse. Ella wil modeontwerp in Milaan gaan studeer. Thomas woon saam met sy familie op ’n kleinhoewe. Ella het amper nie familie nie. Om die waarheid te sê, is Thomas alles wat Ella nie is nie. Tog is daar onmiddellik ’n vonk tussen hulle. En die gebeure wat in die ses weke na hul ontmoeting afspeel, kon selfs Ella met haar derde oog nie voorspel het nie. Hierdie besonderse jeugroman, vertel deur beide Ella en Thomas se perspektiewe, is ’n humoristiese en aangrypende verhaal oor ’n sommerromanse tussen twee jongmense wat uit verskillende wêrelde kom.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die 6 weke van Thomas & Ella. To get started finding Die 6 weke van Thomas & Ella, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.