Description:“Sandra se treë word al hoe ligter terwyl sy oor die dennenaalde stap, tot sy nie meer haar voetstappe kan hoor nie, asof sy begin sweef het. Selfs vir háár voel dit soos ’n geskenk.” – Uit Marita van der Vyver se Die wonderwerk.Nes vir Sandra, werk dinge nie altyd uit soos ’n mens dit graag wil hê nie. Die feesseisoen is dikwels ’n antiklimaks, ’n teleurstelling, irritasie of selfs onhoudbaar, en Kersfees ’n geleentheid waarteen baie mense opsien. Die karakters in hierdie verhale het ook uitdagings om te hanteer: Sandra spandeer Kersfees alleen in die vreemde; Retha kruip agter haar masker in ’n kronkelende UIF-ry weg en in die openingsverhaal word Magdel se planne om New York te besoek deur die pandemie gekortwiek. In die titelverhaal besoek ’n reisende karnaval die klein Rondeberg en word Melinda met die verlede gekonfronteer. Laastens, in ’n outobiografiese vertelling deur Corlia Fourie, onthou sy ’n kleintyd-Kersfees. Die begin van die verlies aan kinderlike onskuld word op bekoorlike wyse oorgedra. En ten spyte van die uitdagings kry die karakters hierdie Kersfees elkeen ’n waardevolle geskenk.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale (Afrikaans Edition). To get started finding Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
—
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Fortis Africa Books
Release
—
ISBN
Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale (Afrikaans Edition)
Description: “Sandra se treë word al hoe ligter terwyl sy oor die dennenaalde stap, tot sy nie meer haar voetstappe kan hoor nie, asof sy begin sweef het. Selfs vir háár voel dit soos ’n geskenk.” – Uit Marita van der Vyver se Die wonderwerk.Nes vir Sandra, werk dinge nie altyd uit soos ’n mens dit graag wil hê nie. Die feesseisoen is dikwels ’n antiklimaks, ’n teleurstelling, irritasie of selfs onhoudbaar, en Kersfees ’n geleentheid waarteen baie mense opsien. Die karakters in hierdie verhale het ook uitdagings om te hanteer: Sandra spandeer Kersfees alleen in die vreemde; Retha kruip agter haar masker in ’n kronkelende UIF-ry weg en in die openingsverhaal word Magdel se planne om New York te besoek deur die pandemie gekortwiek. In die titelverhaal besoek ’n reisende karnaval die klein Rondeberg en word Melinda met die verlede gekonfronteer. Laastens, in ’n outobiografiese vertelling deur Corlia Fourie, onthou sy ’n kleintyd-Kersfees. Die begin van die verlies aan kinderlike onskuld word op bekoorlike wyse oorgedra. En ten spyte van die uitdagings kry die karakters hierdie Kersfees elkeen ’n waardevolle geskenk.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale (Afrikaans Edition). To get started finding Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.