Description:Kaart en koördinaat is nie ’n geskiedenisboek vol vervelige datums nie. Dit is ook nie ’n akademiese boek nie. Hierdie is eerder ’n dinkboek. Nog belangriker is dit ’n praatboek. Dit is ’n gids om jong Afrikanerleiers te help om die koördinerende storielyne van Afrikaners te ontdek. Die boek is ook onbeskaamd vanuit 'n Afrikaner perspektief geskryf. Die geskiedenis in die boek is eerder kantaantekeninge by kaarte wat jong Afrikanerleiers kan gebruik om hul toekomskoördinate te bepaal. Suid-Afrika se kaarte het die afgelope drie eeue herhaaldelik verander. Elke nuwe kaart het Afrikaners met ’n bestaansvraag gekonfronteer waarop hulle nuwe antwoorde moes ontwikkel. In die proses het hulle ook bakens in die vorm van monumente en kulturele herdenkingsdae geplant. Kaart en koördinaat bied op ’n geïntegreerde wyse ’n oorsig op Afrikaners se antwoorde op elke kaart. Jong Afrikaners kan in een oogopslag ’n oorsig kry oor elke kaart se uitdagings, antwoorde, kulturele bakens en herdenkingsdae. Kaart en koördinaat bied ook ’n kort oorsig oor die verhaal van die Afrikaners in Namibië. Die storie van Die Voortrekkers word vertel as ’n gevallestudie van hoe gemeenskapsleiers op die uitdagings van elke kaart geantwoord het en steeds nog antwoord. Aan die einde van elke afdeling word koördinerende riglyne gegee wat jong Afrikaners kan gebruik om hulle toekomskaart se lyne meer te trek.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Kaart en koördinaat : 'n gids vir jong Afrikanerleiers. To get started finding Kaart en koördinaat : 'n gids vir jong Afrikanerleiers, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
190
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge
Release
2014
ISBN
0620611456
Kaart en koördinaat : 'n gids vir jong Afrikanerleiers
Description: Kaart en koördinaat is nie ’n geskiedenisboek vol vervelige datums nie. Dit is ook nie ’n akademiese boek nie. Hierdie is eerder ’n dinkboek. Nog belangriker is dit ’n praatboek. Dit is ’n gids om jong Afrikanerleiers te help om die koördinerende storielyne van Afrikaners te ontdek. Die boek is ook onbeskaamd vanuit 'n Afrikaner perspektief geskryf. Die geskiedenis in die boek is eerder kantaantekeninge by kaarte wat jong Afrikanerleiers kan gebruik om hul toekomskoördinate te bepaal. Suid-Afrika se kaarte het die afgelope drie eeue herhaaldelik verander. Elke nuwe kaart het Afrikaners met ’n bestaansvraag gekonfronteer waarop hulle nuwe antwoorde moes ontwikkel. In die proses het hulle ook bakens in die vorm van monumente en kulturele herdenkingsdae geplant. Kaart en koördinaat bied op ’n geïntegreerde wyse ’n oorsig op Afrikaners se antwoorde op elke kaart. Jong Afrikaners kan in een oogopslag ’n oorsig kry oor elke kaart se uitdagings, antwoorde, kulturele bakens en herdenkingsdae. Kaart en koördinaat bied ook ’n kort oorsig oor die verhaal van die Afrikaners in Namibië. Die storie van Die Voortrekkers word vertel as ’n gevallestudie van hoe gemeenskapsleiers op die uitdagings van elke kaart geantwoord het en steeds nog antwoord. Aan die einde van elke afdeling word koördinerende riglyne gegee wat jong Afrikaners kan gebruik om hulle toekomskaart se lyne meer te trek.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Kaart en koördinaat : 'n gids vir jong Afrikanerleiers. To get started finding Kaart en koördinaat : 'n gids vir jong Afrikanerleiers, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.