Die Binnewerk van Antieke Grieks: die semantiek van grammatiese konstruksies : handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks
Description:“Die Binnewerk van Antieke Grieks” is ‘n naslaanboek vir gebruik deur filoloë en eksegete. Dit is bedoel as hulpmiddel by die ondersoek van betekenismuanses wat dikwels op subtiele wuse in die taal van antieke Griekse tekste verskuil is. Dit bevat in die eerste plek ‘n lys van verskillende betekenismoontlikhede van elke grammatikale konstruksie, toegelig aan die hand van voorbeelde uit beide Klassieke en Nuwe-Testamentiese tekste. Daarna volg ‘n lys van Griekse konstuksies wat vir elke grammatikale betekenis gebruik word, weer eens met voorbeelde uit die antieke tekste. Laasgenoemde lys kan beskou word as die unieke bydrae van hierdie boek tot die Griekse taalkunde. Dit stel die eksegeet in staat om die grammatiese konstruksie(s) in sy teks met ander Griekse konstruksies in dieselfde semantiese veld te vergelyk, en sodoende die nuanses en subtiliteite van sy teks beter te omlyn.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Binnewerk van Antieke Grieks: die semantiek van grammatiese konstruksies : handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks. To get started finding Die Binnewerk van Antieke Grieks: die semantiek van grammatiese konstruksies : handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
208
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Potchefstroom Teologiese Publikasies
Release
2014
ISBN
0869552198
Die Binnewerk van Antieke Grieks: die semantiek van grammatiese konstruksies : handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks
Description: “Die Binnewerk van Antieke Grieks” is ‘n naslaanboek vir gebruik deur filoloë en eksegete. Dit is bedoel as hulpmiddel by die ondersoek van betekenismuanses wat dikwels op subtiele wuse in die taal van antieke Griekse tekste verskuil is. Dit bevat in die eerste plek ‘n lys van verskillende betekenismoontlikhede van elke grammatikale konstruksie, toegelig aan die hand van voorbeelde uit beide Klassieke en Nuwe-Testamentiese tekste. Daarna volg ‘n lys van Griekse konstuksies wat vir elke grammatikale betekenis gebruik word, weer eens met voorbeelde uit die antieke tekste. Laasgenoemde lys kan beskou word as die unieke bydrae van hierdie boek tot die Griekse taalkunde. Dit stel die eksegeet in staat om die grammatiese konstruksie(s) in sy teks met ander Griekse konstruksies in dieselfde semantiese veld te vergelyk, en sodoende die nuanses en subtiliteite van sy teks beter te omlyn.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Binnewerk van Antieke Grieks: die semantiek van grammatiese konstruksies : handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks. To get started finding Die Binnewerk van Antieke Grieks: die semantiek van grammatiese konstruksies : handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.