Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Inkommers

Hans du Plessis
4.9/5 (30275 ratings)
Description:Waar lê die lyn tussen inwoner en inkommer?“Ek, Plakker Prinsloo, weet nie of ek nou al gereed is om vir die eerste keer saam met Bennie Afrikaner uit te ry Kom toe nie. Ek was nog nooit 'n reisiger nie, dit is nou as jy nie my en Ma se ewige getrek voor Pa se misdaadrekord uit reis kan noem nie.”Inkommers is 'n eietydse verhaal, 'n kroniek van die Afrikaners - die familie, nie die volk nie - wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel boer. Is dit moontlik dat net gebore Kommers in die Kom hoort? Hoe gemaak met inkommers wat tot dusver nie juis welkom was nie? 'n Mens moet versigtig wees vir vreemdelinge. Die Afrikaners is hoeka aan die min word en hulle wil hulle omgewing tot 'n erfenisgebied verklaar kry. Dan is die liefde ook nog aan die uitsterf. Iemand moet daarop reageer, rebelleer selfs, maar rebelleer die ware rebel vir iets of teen iets?In die titel lê ook dié vraag opgesluit: Is die Kom se bewoners die eienaars (hoort hulle in die Kom op grond van besit) of is hulle inkommers (van buite af en sonder enige regte)? Uiteindelik “kom” al die verhaallyne ook “in”omdat dit duidelik word hoe mense wat mekaar net skrams of glad nie geken het nie, van meet af aan deel van mekaar en die Kom was. 'n Grootliks onbekende verlede word hiermee saam onthul.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Inkommers. To get started finding Inkommers, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
228
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Lapa
Release
2022
ISBN
1776359569

Inkommers

Hans du Plessis
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Waar lê die lyn tussen inwoner en inkommer?“Ek, Plakker Prinsloo, weet nie of ek nou al gereed is om vir die eerste keer saam met Bennie Afrikaner uit te ry Kom toe nie. Ek was nog nooit 'n reisiger nie, dit is nou as jy nie my en Ma se ewige getrek voor Pa se misdaadrekord uit reis kan noem nie.”Inkommers is 'n eietydse verhaal, 'n kroniek van die Afrikaners - die familie, nie die volk nie - wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel boer. Is dit moontlik dat net gebore Kommers in die Kom hoort? Hoe gemaak met inkommers wat tot dusver nie juis welkom was nie? 'n Mens moet versigtig wees vir vreemdelinge. Die Afrikaners is hoeka aan die min word en hulle wil hulle omgewing tot 'n erfenisgebied verklaar kry. Dan is die liefde ook nog aan die uitsterf. Iemand moet daarop reageer, rebelleer selfs, maar rebelleer die ware rebel vir iets of teen iets?In die titel lê ook dié vraag opgesluit: Is die Kom se bewoners die eienaars (hoort hulle in die Kom op grond van besit) of is hulle inkommers (van buite af en sonder enige regte)? Uiteindelik “kom” al die verhaallyne ook “in”omdat dit duidelik word hoe mense wat mekaar net skrams of glad nie geken het nie, van meet af aan deel van mekaar en die Kom was. 'n Grootliks onbekende verlede word hiermee saam onthul.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Inkommers. To get started finding Inkommers, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
228
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Lapa
Release
2022
ISBN
1776359569
loader