Description:Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor 'n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om 'n Afrikaan te wees. Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in 'n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in Nigerie deurbring en die keer toe hy tydens sy wittebrood van seerowers in Madagaskar moes vlug. Maar dit is ook vir hom belangrik om die plaaslike mense te leer ken en iets te wete te kom van 'n vreemde land se geskiedenis en veral sy musiek. Deon is allesbehalwe jou gemiddelde toeris - kleurvolle karakters en ongewone ervarings is alles deel daarvan om Afrika op die Maas-manier te beleef. Hy oorleef eienaardige kosse, haglike blyplekke en bedwelmde soldate: Uiteindelik is die vraag seker nie of Deon Maas Afrika sal oorleef nie, maar of Afrika vir Deon Maas gaan oorleef.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Witboy in Afrika. To get started finding Witboy in Afrika, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor 'n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om 'n Afrikaan te wees. Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in 'n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in Nigerie deurbring en die keer toe hy tydens sy wittebrood van seerowers in Madagaskar moes vlug. Maar dit is ook vir hom belangrik om die plaaslike mense te leer ken en iets te wete te kom van 'n vreemde land se geskiedenis en veral sy musiek. Deon is allesbehalwe jou gemiddelde toeris - kleurvolle karakters en ongewone ervarings is alles deel daarvan om Afrika op die Maas-manier te beleef. Hy oorleef eienaardige kosse, haglike blyplekke en bedwelmde soldate: Uiteindelik is die vraag seker nie of Deon Maas Afrika sal oorleef nie, maar of Afrika vir Deon Maas gaan oorleef.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Witboy in Afrika. To get started finding Witboy in Afrika, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.