Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Waarom soveel Bybelvertalings?: Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

Jan van der Watt
4.9/5 (9123 ratings)
Description:Daar is deesdae soveel Bybelvertalings – ook in Afrikaans – dat gelowiges tereg kan vra: Hoekom is daar soveel vertalings? Watter vertaling is rég? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? help lesers verstaan waarom Bybelvertalings verskil. Jan van der Watt vertel die verhaal agter die Bybel: • dat die Bybel oorspronklik in Grieks en Hebreeus geskryf is; • watter faktore in ag geneem moet word by die omskakeling uit die oorspronklike taal; en • hoekom Bybels verskil. Boonop word dit toegelig met interessanthede, soos foto’s van antieke geskrifte, voorbeeldtekste uit Bybelvertalings, en hy vergelyk selfs sekere verse met mekaar soos dit in verskeie Bybels verskyn. In hierdie boek kry jy antwoorde op vrae soos: • Waarom verskil Bybelvertalings? • Is daar ʼn regte en verkeerde vertaling? • Wie het besluit watter boeke in die Bybel moet kom? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? bring elke leser onder die besef van wat ’n groot voorreg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Waarom soveel Bybelvertalings?: Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings. To get started finding Waarom soveel Bybelvertalings?: Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
184
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Christelike Uitgewers Maatskappy
Release
2014
ISBN
1431612197

Waarom soveel Bybelvertalings?: Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

Jan van der Watt
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Daar is deesdae soveel Bybelvertalings – ook in Afrikaans – dat gelowiges tereg kan vra: Hoekom is daar soveel vertalings? Watter vertaling is rég? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? help lesers verstaan waarom Bybelvertalings verskil. Jan van der Watt vertel die verhaal agter die Bybel: • dat die Bybel oorspronklik in Grieks en Hebreeus geskryf is; • watter faktore in ag geneem moet word by die omskakeling uit die oorspronklike taal; en • hoekom Bybels verskil. Boonop word dit toegelig met interessanthede, soos foto’s van antieke geskrifte, voorbeeldtekste uit Bybelvertalings, en hy vergelyk selfs sekere verse met mekaar soos dit in verskeie Bybels verskyn. In hierdie boek kry jy antwoorde op vrae soos: • Waarom verskil Bybelvertalings? • Is daar ʼn regte en verkeerde vertaling? • Wie het besluit watter boeke in die Bybel moet kom? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? bring elke leser onder die besef van wat ’n groot voorreg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Waarom soveel Bybelvertalings?: Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings. To get started finding Waarom soveel Bybelvertalings?: Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
184
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Christelike Uitgewers Maatskappy
Release
2014
ISBN
1431612197

More Books

loader